Hoffmann

Hoffmann is 'n Duitse van en kan na die volgende persone verwys:

  • August Heinrich Hoffmann von Fallersleben (1798–1874), Duitse digter
  • E.T.A. Hoffmann (1776–1822), Duitse skrywer en komponis
  • Gaby Hoffmann (1982), Amerikaanse aktrise en regisseuse
  • Gert Günther Hoffmann (1929–1997), Duitse akteur en vervaardiger
  • Gertrude Hoffmann (aktrise) (1871–1968), Amerikaanse aktrise
  • Jutta Hoffmann (1941), Duitse aktrise
  • Melchior Hoffmann (c. 1679 – 1715), Duitse komponis