Becker

Becker is 'n Duitse van en kan na die volgende persone verwys:

  • Alison Becker (1977), Amerikaanse aktrise, skryfster en vervaardiger
  • Boris Becker (1967), voormalige Duitse tennisspeler
  • Nadja Becker (1978), Duitse aktrise
  • Randy Becker, Amerikaanse akteur en vervaardiger
  • Sandy Becker (1922–1996), Amerikaanse akteur
  • Simon Fisher-Becker (1961), Engelse akteur
  • Tanja Becker-Bender (1978), Duitse violis
  • Terry Becker (1930–2014), Amerikaanse akteur en regisseur
  • Theodor Becker (akteur) (1880–1952), Duitse akteur en kostuumontwerper
  • Tony Becker (1963), Amerikaanse akteur en vervaardiger